TERUG
By
die doopvont staan sy
Haar
kind styf vasgedruk
Ek
het jou alleen gekry
Haar
binnemens le stuk
‘n
Psalm
Troos
Sleppingswonder
Kunsborduursel
fyn bewerk
gemaak
in die aarde onder
God’s
werk van mense ongemerk
Sy
voel die warm lewe teen haar
Kind
van God is jy
Hou
pa is weg
buite
daar
Hy
wil niet saam die JA bely
Ek
is skuldig Heer
My
sonde druk my neer
Ek
was voor U in trane
smart
rou
Op
U, God wil ek bou
Ed
was daar buite - nag
Self
kerkdeure toegeslaan
Herders
hou die wag
vir
my moet jul laat staan
U
wou my niet laat staan
Goeie
herder Heer
Kom
terug!
Moenie
gaan!
Skaap
van my
Ek
wil jou leer
Sy
staan voor God’s gemeente
hier
‘n
Skaap het teruggekom!!!
God’s
bruid
Opnuut
versier
die
kind behoort aan Hom!
Haar
vader wat haar ondersteun
Heer,
so mag ons op U leun
Lei
U voortaan ons wank’le skrede
Tog
op die weg van eew’ge vrede!
H.
Stolpher
|
HOMECOMING
At
the baptismal font she waits
Her
child clasped close
All
by myself I got you
Her
inner self lies shattered
A
Psalm
Comfort
Wonder
of creation
Knit
together Intricately
wrought
in the depths of the earth
God’s
handiwork not seen by man
She
feels the warm life throbbing
You
are God’s child
Your
dad is gone
outside
far
away
He
will not say I DO with me
I
am guilty Lord
My
sin bears down upon me
I
was in tears before Thee
Sorrow
Mourning
In
Thee I rest my case
When
I was outside - darkness
Slammed
church doors myself
Shepherds
keep watch
Have
to let me go
You
did not let me go
Good
Shepherd Lord
Come
back!
Don’t
go away!
Beloved
sheep
I
will teach you
She
stands before God’s people
here
A
sheep came back!!!
God’s
bride
Adorned
again
The
child belongs to Him!
Her
father who supports her
Lord,
may we so lean on Thee
Guide
Thou our faltering steps
In
the ways of eternal peace!
Translated form Afrikaans
by
Mrs. W. Kanis
|